Fonetiese Alfabet Klanke


6.0 by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
Nov 7, 2018

کے بارے میں Fonetiese Alfabet Klanke

Hierdie toepassing bevat fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Hierdie afrikaanse toepassing bevat die fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.

Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.

معلومات گیم اضافی

تازہ ترین ورژن

6.0

Android درکار ہے

4.0.3

رپورٹ کریں

فلیگ غیر موزوں ہے

مزید دکھائیں

گیمز جیسے Fonetiese Alfabet Klanke

SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD سے مزید حاصل کریں

دریافت